Opsit boks
Opsit boks

Opsit boks

R 150

1)Liefie - Rooifluweel en Vanilja koekie met sjokolade splinters gevul met 'n brownie en kaaskoek.
2)Hou Vrou - Koekies en Cream koekie gevul met dubbele oreo's en sjokolade splinters.
3)Kruispad - Swartwoud koekie gevul met glans cherries en donker sjokolade splinters.
4)Skelmpie - Suurlemoen koekie gevul met suurlemoensmeer en wit sjokolade splinters.

Elke koekie weeg tussen 120 - 150g.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp