Our products

Opsit boks

1)Liefie - Rooifluweel en Vanilja koekie met sjokolade splinters gevul met 'n brownie en kaaskoek.
2)Hou Vrou - Koekies en Cream koekie gevul met dubb…

Read More
Bonkige Apie

Vanilja en piesang koekie gevul met hazelneute, makadamia, amandels en sjokolade splinters. Bo-op is daar wit en donker sjokolade gemeng met hazelneu…

Read More
Skarminkel

Vanilja koekie met sjokolade splinters wat opgekikker is met marshmallows, 'n wafer koekie asook 'n sjokolade splinter koekie.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Korrelkop

Sjokolade koekie gevul met grondboontjiebotter en gedruk in  geroosterde grondboontjies.

Koekie weeg 120 - 150g.

Boepensie

Vanilja koekie met sjokolade splinters gevul met 'n Oreo, Astros en M&M's.

Koekie weeg 120 - 150g.

Suurknol

Suurlemoen koekie gevul met bloubessie kompot en wit sjokolade splinters.

Koekie weeg 120 - 150g.

Mamparra

Aarbei koekie gevul met 'n goue Oreo en wit sjokolade splinters.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Mollig

Kaneel koekie met sjokolade splinters gevul met karamel smeer en gesprinkel met kaneel suiker bo-op.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Lepellê

Rooi fluweel koekie gevul met n 'brownie' en wit sjokolade splinters.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Lywige dye

Vanilja en sjokolade koekie met sjokolade splinters en Oreo's.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Groener wyvelde

Lemmetjie en klapper koekie gevul met hazelneute, makadamia, amandels en wit sjokolade splinters, afgerond met klapper skaafsels.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Vlerksleep

Rooibosbessie (Cranberry) koekie met donker sjokolade splinters.

Koekie weeg tussen 120 - 150g.

Showing items 1-12 of 18
Click here to contact us on WhatsApp